在Modimolle的公寓
平均評分為4.75分(滿分為5分),共有4則評價4.75 (4)喬斯特爾(Jorstel)
Wegbreek na die Stilte van die Platteland!
Kom ontspan in ons knus plaaswoonstel, perfek vir ‘n naweekwegbreek of langer verblyf. Geleë op ‘n rustige plaas, omring deur natuur en vars lug – net wat jy nodig het om te ontsnap van die stad se gejaag!
Wat jy kan verwag:
‘n Volledig toegeruste woonstel. Heerlike buitestort. Privaat braai area. Plaasatmosfeer.
Ideaal vir: paartjies, solo reisigers of enigeen wat ‘n bietjie rustigheid soek.
Kontak ons vir vrae – ons sien uit om jou te verwelkom.