在Fraserburg的農間住宿
Klipheuvels Gaste Plaas
Klipheuvels Gaste Plaas is 'n knus eenheid vir 2 gaste op 'n plaas 10 km van Fraserburg af. Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed asook 'n badkamer met 'n stort en toilet. Beddegoed, handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, houtstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Tee, koffie, suiker, melk, beskuit en ontbytgraan word voorsien. Die eenheid het 'n TV met netflix geen DSTV! Daar is gratis wi-fi.
Braaigeriewe asook hout en veilige parkeerplek is beskikbaar.